Reis

Ek en my Weg

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Mosambiek, Italië, Alaska, Finland! Weg se joernaliste reis meestal in Suider-Afrika, maar die tydskrif reis regoor die wêreld saam met ons lesers. Hier is 'n paar foto's van die eksotiese plekke waar Weg al was.

Riaan Kruger in die Mendenhall-gletser in Alaska, VSA
Riaan Kruger in die Mendenhall-gletser in Alaska, VSA
Marina Deacon op Ibo-eiland, Mosambiek
Marina Deacon op Ibo-eiland, Mosambiek
Kitty van Schalkwyk in Italië
Kitty van Schalkwyk in Italië
Fanus Redelinghuys by die ewenaar in Uganda
Fanus Redelinghuys by die ewenaar in Uganda
Lydia Lester in Finland
Lydia Lester in Finland
Daleen Brown in Bangkok in Thailand.
Daleen Brown in Bangkok in Thailand.
Hazel die Jack Russel by haar huis.
Hazel die Jack Russel by haar huis.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM