Reis

George Meyer: Professionele toergids

George Meyer
George Meyer

Ek is 'ntrotse ambassadeur van ons pragtige land, Suid-Afrika, en kan doelgemaaktetoerprogramme uitwerk wat die beste in jou behoeftes voorsien. Ek weet waarnatoeriste soek, en kan jou by daardie unieke dinge bring, of dit nou die natuur,bekroonde wyne, heerlike kos of wonderlike gasvryheid is.

Kontak: 060 957 4313; experience@geotractours.com; www.geotractours.com

George Meyer
George Meyer

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM