Ons het talle akkommodasie-opsies, van vyfstergastehuise tot stylvolletentverblyf of landelike huisies. Hier kan jy stap, ry of hardloop op ons vierongelooflike bergfietsroetes.
Ons spog met meer as 200 voëlspesies, asookspesiale faunaspesies, waarvan party net hier voorkom! Van ons plaaslike,opgeleide gidse kan jou help om die vallei te ontdek.
Ons inkomste uit toerismehelp onder andere met die uitwissing van uitheemse plante en brandbestuur.
Kontak: 071 691 6463; 079 335 0269;
aileen@gvbconservancy.co.za; https://www.gvbconservancy.co.za/www.gvbconservancy.co.za














