Reis

Ingwe Adventures, Plettenbergbaai

Ingwe Adventures
Ingwe Adventures

Daaris hindernisbane, probleemoplossing- en verkenningsavonture, ekologie enbewusmaking. Kies tussen stap, kajak of SUP.

Skoolprogramme is onderskryf deurdie WKOD en kan met CAPS geïnkorporeer word.

Akkommodasie in 5-ster-lodges isbeskikbaar. Word een met die natuur, vind uit wat jou potensiaal is en komgeniet jouself.

Kontak: 083 442 6115; info@ingwe.org.za; www.ingwe.org.za

Ingwe Adventures
Ingwe Adventures

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM