Uitstekendewaarde Viernagte by die Miramont Retreat in Zanzibar sal jou R6 726 per nag perpersoon uit die sak jaag. Ingesluit by die prys is ontbyt en 'n direkte vlug uitJohannesburg.

Uitstekendewaarde DieMélia het 'n wonderlike uitsig op die Indiese Oseaan. Vier nagte by diéluukse oord kos R18 541 per nag per persoon (ontbyt en 'n direkte vlug uit Johannesburgingesluit).

Uitstekende waarde Skop jou skoene uit onder Mangrove Lodge sepalmbome. Vier nagte by dié rustige uitspanplek sal jou R9 947 per nag perpersoon kos (ontbyt en 'n direkte vlug uit Johannesburg ingesluit).













