Reis

Kwenga Safari Lodge

Kwenga Safari Lodge
Kwenga Safari Lodge

Balule lok 'n groot verskeidenheid voëls en wild, onderandere die Groot 5. Oggend- en aandsafari's asook maaltye daagliks ingesluit.Akkommodasie is in individuele luukse en suite-chalets, ideaal vir sosiale distansiëring.

WildEarth het begin uitsaai op ons konsessie wat bekend staan as die BostonPridelands-gebied.

Kontak: 082 322 8357; marketing@kwenga.co.za; https://www.kwenga.co.za/

www.kwenga.co.za

Kwenga Safari Lodge
Kwenga Safari Lodge

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM