Reis

KYK: Dawid vs. Goliat!

Die Weg-joernalis Toast Coetzer was 'n paar jaar gelede daar.

"Ek het vir 'n dag rondgery saam met gids Johan Theunissen en fotograaf Jacques Barlow," sê Toast.

"Ons groot missie vir die dag was om luiperds te soek, en teen 10-uur die oggend het ons klaar twee opgespoor. Teen laatmiddag het ons hierdie renosters gesien wat mekaar bietjie karnuffel het. Kyk net hoe vat Dawid vir Goliat aan!"

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM