Reis

Kyk hier: Teeplantasies, Rwanda

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO: TOAST COETZER
FOTO: TOAST COETZER

Tee, saam met koffie en toerisme, is een van die land se grootste bedrywe. Rwanda se vrugbare vulkaniese grond is perfek vir die verbouing van tee.

Die pad van Gisenyi af suidwaarts na die Nyungwe- nasionale park is een van die mooiste roetes in Afrika, met uitsigte oor die Kivumeer - en bergpas op bergpas op bergpas.

Lees ook die artikel oor Rwanda in Weg #153.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM