Reis

Kyk so 'n dapper seekoei!

Dis beslis nie kinderspeletjies om 'n seekoei plat te trek vir ontbyt nie, maar met spanwerk is feitlik enigiets moontlik! Dean Grant het hierdie video op Latest Sightings se webwerf gelaai van 'n trop leeus wat 'n seekoei takel. In die middel van die stryd draai die seekoei om 'n hap van 'n Land Rover te vat.

Jy kan Dean se beskrywing van die voorval hier lees.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM