Reis

Leeus: 1; Kameelperd: 0

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
(Danie Venter)

Die leser Danie Venter vertel: Ons het op die ongelooflike toneel afgekom by die Veertiende Boorgat-watergat naby die Mata-Mata-ruskamp in die Kgalagadi-oorgrenspark.

Ons het eers net 'n leeu en kameelperd gesien. Skielik het 'n tweede leeu ook daar aangekom. Hulle het saam die kameelperd aangeval. Dit het drie tot vier pogings geverg voor hulle die kameelperd kon plattrek. Die kameelperd se voorste poot was beseer. Die leeus het vyf dae by karkas gebly.

Ons was in die Kgalagadi op 20 April 2016 naby Mata mata by Viertiende Boorgat. Ons het 'n leeu en kameelperd gesien, skielik het 'n tweede leeu bygekom en hulle het die kameelperd begin aanval. Dit het 3 of 4 pogings gevat om die kameelperd plat te trek. Die kameelperd se voorste poot was beseer. Die Leeus het vir 5 dae nog by karkas gebly. Dit het erg gereen terwyl die aanval besig was. Ons het 26 mm gehad vir die dag. venter.di@webmail.co.za Baie dankie Danie Venter SEL: O82 5988512​ (" ")

Danie Venter

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM