Reis

Loop weg na Matjiesvlei-gasteplaas, Calitzdorp

Matjiesvlei
Matjiesvlei

Ons het 'n kampplek langs die Gamkarivier, die Damrivierkamp enBôjaankop-4x4-roete, verskeie staproetes in die voetheuwels van die Swartberge,ryk voëllewe, visvang en roei op die rivier.

Besoek die Ou Poskantoor en Museum.Dit was die poskantoor waar Gamkaskloof se mense ook hul pos kom afhaal het ashul deur die poort gestap het na Calitzdorp. Ons bied ook 'n plaasontbyt, maarslegs op bestelling. Moet jy wegkom? Loop weg na Matjiesvlei-gasteplaas!

Kontak: 044 050 3346; 073 174 1028; matjiesvlei@telkomsa.net; www.matjiesvlei.co.za

Matjiesvlei
Matjiesvlei

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM