Dieoord het 266 karavaan- en kampstaanplekke met krag en 26 sonder krag. Daar issewe netjiese ablusiegeriewe en 'n wassery. Benewens die puik hengelgeleenthedeby die oord, is daar ook bootvaarte, 'n spa, swembaddens, minigholf, tennis,staproetes, voëlkyk, 'n restaurant en 'n kroeg.
Die Loskopdamnatuurreservaat isdie tuiste van wild, onder andere wildsbokke, kameelperde, sebras enwildebeeste.
Eiendomontvangs: 013 262 3075
Akkommodasiebesprekings: mailto:loskopres@foreversa.co.zaloskopres@foreversa.co.za;www.foreverloskopdam.co.za














