Toast Coetzer se verhaal oor hoe hy jare gelede op die plaas saam met sy familie en die gemeenskap van Cradock gewag het op reën in 'n tyd van erge droogte, sal jou hart se snare roer. Luister hier na Nina Swart se voorlesing van hierdie nostalgiese storie.
Kliek hier om te luister
Laai die storie af
1) Regskliek met jou muis op die skakel hierbo.
2) Kies die opsie "Save link as"
3) Tik die naam waaronder jy die storie wil stoor in die vensterjie
4) Kliek op "Save"
* Die opname is gemaak in samewerking met Afrikaans.com. Kom deel in die lekker van Afrikaans en vertel ons hoe lyk JOU Afrikaans!











