Twintig jaar nájagluiperds in Malawi uitgesterf het, het die Liwonde- nasionale park in diéland nou weer vier jagluiperds.

Hierdie diere is deurdie nie-winsgewende bewaringsorganisasie African Parks uit Suid-Afrika naMalawi geskuif, met behulp van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe (EWT) enMalawi se departement van nasionale parke en natuurlewe.
Die diere is eers inspesiaal geboude bomas vrygelaat, sodat hulle onder dopgehou kan word terwylhulle aanpas. Van hier af sal hulle in die groter park vrygelaat word.
Jagluiperds hetvoorheen in Malawi voorgekom, maar habitatverlies en stropings het diebevolking heeltemal uitgewis.












