Reis

Matombu, A Forever Lodge

Matombu
Matombu

Hierdieeksklusiewe, private en ten volle selfsorg-lodge bied gaste vier ensuite-slaapkamers en 'n kinderkamer, groot oopplankombuis, sitkamer, kroeg,terras, boma en swembad en kyk uit oor die kranse en ravyne.

Die wêreldklas-argitektuurvan die lodge komplementeer die omringende bosveld en is die luukse keuse vir'n groot gesinsvakansie of reünie.

Gaste wat oorbly by Forever Matombu kry ookkomplementêre dagbesoekerpermitte vir Forever Loskopdam waar hulle anderaktiwiteite vir die hele gesin kan geniet.

Eiendomontvangs: 082 888 5807

Akkommodasiebesprekings:loskopcountry@foreversa.co.za;www.matombu.co.za

Matombu
Matombu

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM