Reis

Leserbrief: Medusa se hare?

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Moenie skrik nie!
Moenie skrik nie!

Sy het dadelik weggeseil en in 'n gat verdwyn, maar ná 'n rukkie gewaar ons toe sowat 20 klein luislange hoër op teen die wal.

Ons het die volgende dag teruggery na die nes toe. Die kleintjies was nog steeds ineengestrengel, maar Ma was nêrens te vinde nie. Ek het 'n bietjie nagelees en ontdek dat 'n luislangwyfie vir tot twee weke by haar kleintjies bly.

Wat 'n voorreg om die "nuwe lewe" in die bos te sien.

Word deel van die Weg-wêreld

https://www.netwerk24.com/bekragtig/cta/nuusbriewe?returnUrl=https%3A%2F%2Fwww.netwerk24.com%2Fprofiel%2FnuusbrieweTeken in op ons nuusbrief en ontvang elke weeklekker leesstories, resepte en inligting oor ons nuutste toere en slypskole injou inboks. Volg ons ook op Tiktok, Instagram en Facebook.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM