Die boetiekspa's bied ook verskeie pakkette enbehandelings aan. Daar is ook kinderspa's, teemaaltye, korporatiewe welstand,geskenkbewyse en eksklusiewe spaprodukte en -geskenke.
Met ons nasionalevoetspoor, kan spabewyse regoor Suid-Afrika gebruik word.
Kontak:info@mangwanani.co.za, www.mangwanani.co.za














