Hierdie ruim huis het baie karakter en is 40 km van die strand enbinne stapafstand van die middedorp.
Geniet gehaltetyd saam met vriende enfamilie by die braai agter die huis waar daar 'n vars seebriesie waai en diegeluid van die seemeeue gehoor kan word.
Daar is ses slaapkamers, driebadkamers, oopplankombuis/sitkamer en parkering vir vier voertuie. Die perfektevakansiebestemming vir families en groepe.
Kontak: 082 8512522; Ireen 082 780 4214; wilmabester27@gmail.com; vhs@idwala.co.za














