Dis op die R360 - omtrent halfpad tussen Upington en die Kgalagadi-oorgrenspark.Kies tussen verblyf met aandete en ontbyt, of 'n selfsorgwooneenheid.
Kuier omdie etenstafel, en eet 'n stywe ontbyt met regte koffie en vars lemoensap. Jysal oorweldig voel deur die gasvryheid en hartlikheid!
Kontak: Lizette Knoetze 082 415 1579; rooipan@gmail.com













