Reis

Plettenberg, A Forever Resort

Plettenberg
Plettenberg

Die oord het 33 karavaan- en kampstaanplekke met krag wat uitkyk oor die rivieren 83 standaard-karavaan- en kampstaanplekke met krag met drie netjieseablusieblokke. Die staanplekke is tussen die geelhout- en stinkhoutwoude,perfek vir natuurliefhebbers.

Die area is bekend vir bootaktiwiteite en vir sybeskermde waters en ongerepte strande daar naby.

Eiendomontvangs: 044-535 9309

Akkommodasiebesprekings: plettfo@foreversa.co.za; www.foreverplettenberg.co.za

Plettenberg
Plettenberg

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM