Reis

Ramoswe, A Forever Lodge

Ramoswe
Ramoswe

Hierdietentlodge het gerieflike beddens en uiters netjiese ablusiegeriewe. Dit het ook'n chalet met 'n en suite-badkamer, privaat plonspoel, ten volle toegerustekombuis en 'n boma-area perfek vir onthaal met die natuur as die agtergrond.

Die oord het verskillende diere, soos kameelperde, bokke en buffels. Omdat die lodge so eksklusief is, kan gastedie bosveld om hulle geniet terwyl hulle nog steeds toegang het tot aktiwiteiteen geriewe by Forever Warmbad.

Eiendomontvangs: 014 736 8500

Akkommodasiebesprekings:warmbaths@foreversa.co.za;www.foreverwarmbaths.co.za

Ramoswe
Ramoswe

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM