Robertson Backpackers is in die dorp, een kilometer vanaf winkels enrestaurante. Ons bied koshuisverblyf vir mense op 'n begroting, asookgerieflike en suite-kamers.
Daar is 'n goed toegeruste kombuis en braai-areawat gaste kan gebruik. Die swembad in die tuin is die perfekte plek om af tekoel na 'n lang dag in die vallei.
Kontak: 023626 1280; 072 447 5991;
www.robertsonbackpackers.co.za;info@robertsonbackpackers.co.za
















