Verblyf is beskikbaar in 22 gerieflike, bekostigbare selfsorgchalets, wat ? totaal van 130 persone (wat deel), kan slaap. Sabaan is sentraal om die Panorama-roete te verken, met wêreldbekende besienswaardighede soos God's Window, Drie Rondawels, Bourkes Luck Potholes, Mac-Mac en baie meer.
Net 30 km vanaf die Kruger- nasionale wildtuin se Phabeni-hek. Al hierdie aktiwiteite in die nabye area sorg vir dae se pret en avontuur.
Kontak: 071 545 0155; 061 474 7524; www.sabaan.co.za














