Daar is 'n dubbelbed in die kamer met 'n elektriese kombers virdie winter. In die leefkamer is daar 'n kajuitbed vir twee kinders. Daar is 'nprivaat patio met 'n onderdakbraai. Parkering agter 'n hek. Beddegoed enhanddoeke word voorsien. Ons huisves nie troeteldiere nie.
Kontak: 044 531 6674; 082 222 6409; tellmemore@seawhy.co.za; www.seawhy.co.za














