Reis

Silver Falls, A Forever Retreat

Silver Falls
Silver Falls

Hierdie afgesonderde oord wat omring is van bosveld, bied vier karavaan- enkampstaanplekke met krag en een ablusiegerief. Hier kan gaste die waterval,staproetes, bergfietsry en voëlkyk geniet.

Gaste wat oorbly by Forever SilverFalls kry ook komplementêre dagbesoekerpermitte vir Forever Loskopdam waarhulle ander aktiwiteite vir die hele gesin kan geniet. Dit is 'n uitstekendeplek vir diegene wat van die stadsgewoel af wil wegkom.

Eiendomontvangs: 082 888 5807

Akkommodasiebesprekings:loskopcountry@foreversa.co.za;www.silverfalls.co.za

Silver Falls
Silver Falls

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM