Reis

Span uit op Die Stoep, Calitzdorp

Die Stoep
Die Stoep

Dit is ten volletoegerus vir selfsorg en huisves agt tot 10 gaste in drie slaapkamers. Daar islugreëling en 'n plonspoel vir die warm maande en elektriese komberse en tweekaggels vir winterwarmte.

'n Toegemaakte binnehof het 'n ingeboude braai ensitplek waar 'n mens lekker kan kuier. Die huis word as 'n eenheid verhuur. Onsis troeteldiervriendelik.

Kontak: 082 539 2551; sally.claasen@gmail.com

Die Stoep
Die Stoep

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM