Ervaar die geleentheid om met sandplanke teendie hoogste duine af te gly of geniet 'n heerlike daguitstappie na die Addosaam met ervare gidse.
Daar is baie om te doen in Port Elizabeth, maar dis ookvinnig om te kom by die Addo, die derdegrootste nasionale park in Suid-Afrikaen waar jy Afrika se Groot 7 kan sien.
Kontak: 066 54 57729; book@sundaze.co.za; www.sundaze.co.za














