Ons huisves tot vier persone en dit sluit 'n sitkamer meteetkamertafel, WiFi, DStv en buitedek met 'n Weberbraai in. Jy kan ook see- enberguitsigte geniet.
Die kombuis is ten volle toegerus met watersuiweraar,wasmasjien en tuimeldroër. Daar is twee slaapkamers, en die hoofslaapkamer het'n dubbelbed en beide kamers is en suite.
Kontak: 083 452 2075; info@loeriesview.co.za; www.loeriesview.co.za
















