Reis

Tortoise Trail Lodge, Langebaan

Tortoise Trail Lodge
Tortoise Trail Lodge

Ons het ook selfsorgeenhede met 'n landelike kombuis en ruimB&O-kamers, ideaal vir naweke en sakereisigers. Alle kamers hetkoffie/tee-geriewe, TV met DStv, minikroeg-yskas asook 'n en suite-badkamer met'n stort.

Die kamers het elk 'n privaat dek sodat jy die uitsigte kan geniet. Onshet veilige parkering en gratis WiFi. Gedeelde area sluit in die braai,plonspoel, binnekaggel en TV-kamer vir sportentoesiaste.

Kontak: 078 328 6191; info@tortoisetraillodge.co.za;www.tortoisetraillodge.co.za

Tortoise Trail Lodge
Tortoise Trail Lodge

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM