Ons het 'n rustige, gerieflike strandhuis met ses gedienste ensuite-slaapkamers met uiters gerieflike beddens. Elke suite is elegantgemeubileer en sluit alle moderne geriewe in.
In die somer kan jy in die seeswem of met 'n skemerkelkie by die swembad ontspan. Ontbyt word in die eetkamerbedien of op die patio wat oor die see uitkyk.
Kontak: 072 621 1060; info@beachvillawilderness.co.za;www.beachvillawilderness.co.za














