Reis

Vryval in Mosselbaai!

Mosselbaai
Mosselbaai

Op die vlug van10 000 tot 14 000 voet kry jy 'n voëlperspektief van die bergeen die pragtige Mosselbaaise kuslyn enstrande. Terwyl jy saam met jou tandeminstrukteur uit die vliegtuig spring,ervaar jy die sensasie van vryval teen 220 kilometer per uur vir 35-40 sekondesvoor die valskerm oopmaak en jy afdaal na die landingsgebied.

Jy kan kies om teland by die lughawe, die strand of by 'n wingerd waar jy vir middagete enwynproe kan bly.

Kontak: 082 824 8599;

info@skydivemosselbay.com; www.skydivemosselbay.com/tandem-skydiving/

Mosselbaai
Mosselbaai

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM