Ons verskaf wêreldgehaltesport- en tandemvryval in die hartjie van Suid-Afrika se avontuurhoofstad. Diesentrum is 'n gerieflike uur se ry vanaf Johannesburg in die pragtigeVredefortkoepel-wêrelderfenisterrein. Ons instrukteurs is hoogs opgelei en onshet 'n puik veiligheidsrekord. Geniet die asemrowende uitsigte oor die Vaalrivier!
Kontak: 072 303 9140; skydive@skydiveparys.co.za;













