Reis

Wat vir ’n blaar is dié?

Wat op aarde?
Wat op aarde?

Die insekkenner DUNCAN MACFADYENantwoord: Dié blaar-katydid is lidvan die Tettigoniidae-familie. Hulle is puik kamoefleerders. Trouens, selfshulle aarstelsels lyk soortgelyk aan dié van 'n blaaroppervlak. Die mannetjiehet klankorgane op die agterste hoek van sy voorste vlerke.

Hy produseer klankdeur twee dele van sy lyf teen mekaar te skuur. Die een is 'n kam met 'n rowwerif en die ander 'n plektrum wat die vibrasie teweeg bring. Die wyfies antwoorddié gekras met 'n tjirp wat klink soos "katy did", vandaar die naam.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM