Dis eenvoudig: Jy bring jou eie kamera en ons leer jou hoe jou kamera werk, waarvoor elke knoppie is en hoe om die beste uit jou kamera te kry. Of jy nou in die wildtuin leeus afneem of die kinders se verjaardagpaartie, ons het raad! Dit maak ook nie saak of jy 'n langlens of mik-en-druk het nie - jy gaan baie leer!
Individuele aandag | Middagete ingesluit |Uitgebreide kursusnotas
Wanneer
Saterdag 24 Februarie 2018, Velmore-hotel, Centurion, Pretoria
Saterdag 3 Februarie 2018, Evertsdal-gastehuis Durbanville, Kaapstad
Bespreek nou
Kontak Donvé Myburgh by 021 443 9830 of donve.myburgh@media24.com
Hoeveel
R1 750 p.p., middagete ingesluit












