Styl

16 Bruidspaar-finaliste vir 2010/2011

En was ons nie oorweldig deur julle reaksie nie! Dié jaar het 1 136 bruidspare ingeskryf! Hoe kies mens nét 16 finaliste en uiteindelik 'n wenner uit soveel beeldskone paartjies, ongelooflike stories en sprokiestroues?

Dit was 'n moeilike taak om deur al die inskrywings te werk, en hier is ons finaliste. Voorwaar sjiek, stylvol en stralend! Julle almal het ons geïnspireer!

WANNEER EN WAAR WORD DIE WENNER AANGEKONDIG?

Kyk uit vir die wenner van dié wedstryd in die Julie-uitgawe van SARIE, op straat Maandag 13 Junie 2011.

DIE VOLGENDE BRUIDSPAAR VAN DIE JAAR-WEDSTRYD?

Die volgende Bruidspaar van die Jaar-wedstryd sal aangekondig word in die volgende SARIE BRUID wat 31 Augustus op die rakke sal verskyn. Dié van julle wat tussen 1 Februarie 2011 en 28 Februarie 2012 trou sal hiervoor kan inskryf. Meer details hieroor sal in die vlg SARIE BRUID verskyn.

Charles en Madri

http://www.sarie.com/lees/artikels/charles-en-madri

Iaan en Christine

http://www.sarie.com/lees/artikels/iaan-en-christine

De Wet en Jonét

http://www.sarie.com/lees/artikels/de-wet-en-jonet

Egbert en Vicky

http://www.sarie.com/lees/artikels/egbert-en-vicky

Francois en Carla

http://www.sarie.com/lees/artikels/francois-en-carla

Le Roux en Salome

http://www.sarie.com/lees/artikels/le-roux-en-salome

Neil en Tanya

http://www.sarie.com/lees/artikels/neil-en-tanya

Mauritz en Annali

http://www.sarie.com/lees/artikels/mauritz-en-annali

Pierre en Lize

http://www.sarie.com/lees/artikels/pierre-en-lize

Phillip en Esmi

http://www.sarie.com/lees/artikels/philip-en-esmi

Ruaan en Chantal

http://www.sarie.com/lees/artikels/ruan-en-chantal

Tobie en Danelle

http://www.sarie.com/lees/artikels/tobie-en-danelle-1

Willem en Talita

http://www.sarie.com/lees/artikels/willem-en-talita

Willie en Madrie

http://www.sarie.com/lees/artikels/willie-en-madrie

Werner en Rentia

http://www.sarie.com/lees/artikels/werner-en-rentia

Hein en Mia

http://www.sarie.com/lees/artikels/hein-en-mia

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM