Die Amerikaanse model Kendall Jenner mag dalk die wêreld se hoogs betaalde model wees, maar die Britse model Adwoa Aboah is die model van die jaar.
Sy is vandeesweek by die jaarlikse Fashion Awards in Londen met die gesogte titel gekroon. Haar sproete wat haar neus en wange soen en pragtige galaat sorg beslis vir 'n beeldskone voorkoms.
Kyk net die wenner: Adwoa Aboah!

Twee van die vier finaliste:
Kaia Gerber

Winnie Harlow

Die twee ander finaliste, Bella en Gigi Hadid, het nie die geleentheid bygewoon nie.
Hierdie bekendes het ook vir die SARIE-Modespan uitgeblink:
Arizona Muse

Hailey Baldwin

Irinia Shayk

Izabel Goulart

Jourdan Dunn

Karlie Kloss

Mollie King

Olga Kurylenko

Rita Ora

Selena Gomez

Zendaya

















