Styl

4 Valentynsdag-idees en uitrustings wat daarby pas

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie: Getty Images.
Foto ter illustrasie: Getty Images.

Hetsy of jy die dag saam met vriende of 'n geliefde spandeer, die belangrikste is dat jy dit geniet! En selfs al vier jy nie Valentynsdag nie, is daar altyd die afslag-sjokolades ná Valentynsdag om na uit te sien.

Maar vir baie bly die vraag: ‘Wat gaan ons vandag doen en wat gaan ek aantrek?'

Hier volg 'n paar idees vir 'n dag wat jy die liefde behoorlik kan vier (al moet jy dit eintlik elke dag vier).

1. ‘Hike' (iets buitemuurs)

Gaan op 'n sonsopkoms- of sonsak-hike.

Hier volg vyf roetes wat julle kan probeer in Kaapstad (vir die oggend-hike).

  • Pipe Track
  • Platteklip Gorge
  • Woodstock Caves
  • Skeleton Gorge
  • Kasteelspoort

Vir meer inligting

Sonsak-hike:

  • Kloofnek corner
  • Leeukop
  • Platteklip Gorge ('n mens kan met die kabelkarretjie afgaan afhangend van die weer en tyd)

Uitrusting-raad

Trek sportiewe klere aan (niemand kan hike met 'n jean of ongemaklike skoene nie en daar is mooi sportsklere). Vat 'n top saam en onthou jou sonskerm en kep. Onthou ook water en 'n koplig.

Uitrusting-idee

Hike uitrusting
Hike uitrusting

Koop hier

Sportsbra

Tights

Tekkies

Top

Kep

Sokkies

2. Piekniek op die strand of by 'n mooi uitkykpunt

Daar is min dinge só mooi soos 'n romantiese afspraak tydens 'n sonsondergang.

Uitrusting raad

Moenie jou swembroek vergeet nie en los die hakskoene maar by die huis.

Uitrusting idee

Strand piekniek
Strand piekniek

Koop hier

Swembroek

Kortbroek

Hemp

Sonbril

Crocs

Handdoek

Baadjie

Langbroek

Sonbril

Birkenstocks

Hemp

Romp

Sonbril

Serp

Plakkies

3. Probeer 'n nuwe restaurant

Bederf jou geliefde met 'n ete by 'n waar julle nog nie voorheen uitgeëet het nie.

Uitrusting idee

Uiteet
Uiteet

Koop hier

Rok

Denim hemp

Hakskoene

Oorbelle

Skouersak

Top

Jean

Baadjie

https://shop.mango.com/za/women/jackets-and-suit-jackets-blazers/animal-print-suit-blazer_37088260.html

4. Sonsak boottrip

Skemerkelkies op 'n boot klink baie romanties.

Uitrusting raad

Maak seker jy het iets warms vir daai koue seebriesie.

Uitrusting idee

Boot
Boot

Koop hier

Hemp

Broek

Hoed

Sonbril

Halsnoer

Sandale

Bikini top

  • Vir diegene wat Valentynsdag alleen spandeer, moenie dat die dag jou ontstel nie. Gaan doen iets lekker saam met vriende, familie of selfs alleen. Bederf jouself met 'n lekker ete of gaan fliek saam vriende.
Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM