Vandag is Internasionale Vrouedag! Wat sal die wêreld sonder vroue wees? Vaal en arm. Ter viering van vroue en vrouwees het ons ons vyf grootste styl-ikone gekies. Elkeen se styl is uniek en haal om ander redes ons lysie van stylvolste vroue.
1. Kate Middleton – stylvolste dame
Dag-styl
Aand-styl
2. Olivia Palermo – stylvolste trendsetter
Dag-styl
Aand-styl
3. Jennifer Aniston – stylvolste girl next door
Dag-styl
Aand-styl
4. Ashley Graham – stylvolste bekende met kurwes
Dag-styl
Aand-styl
5. Gigi Hadid – stylvolste model
Dag-styl
Aand-styl
Watter bekende se styl is jou gunsteling?
















