Ek het op Google gesearch vir ideas toe kom ek op 'n wit trou rok af waarvan ek baie hou en het besluit om die rok te kies en net die kleur te verander na 'n grys blou. Die rok het dadelik my aandag getrek omdat dit die bo kant beklemtoon en net 'flowy' uitgaan, dit het my nie lank gevat om te besluit dit is wat ek wil he nie.
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM










