Die natuur en die verskillende kleure, ek was besig met n photoshoot vir HSC en toe besef ek net toe die nuwe rokke inkom dat dit my rok is, die rok was perfek met die eerste pas en die kleure was perfek nie te veel nie en ook nie te min nie dit het die je ne ce qua in my uitgebring,ek was die gelukkigste in die rok.
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM










