Styl

Beeldskone bottel

Die Franse kunstenaar, Jean-Michel Othoniel, het ’n spesiale bottel ontwerp vir ’n beperkte uitgawe van J’Adore L’absolu.

Slegs 300 van dié unieke bottels is in Murano, Italië vervaardig en was teen $3,500 by winkels in New York beskikbaar.

* Die oorspronklike Dior J’Adore L’absolu-bottel is plaaslik beskikbaar teen R1 170 vir 50ml EDP.

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM