Styl

Besgekledes van die week

NATUURLIKE GLANS

http://www.huisgenoot.com/wp-content/uploads/2013/11/1811-fashion-brokkie-image-1-e1384784247725.jpg

Die aktrise Zoe Saldanha het die 7th Annual Hamilton Behind the Camera-pryse in hierdie mooi skepping uit Monique Lhuillier se Lente 2014-reeks bygewoon. Sy lyk pragtig in hierdie neutrale moulose top en kuitlengteromp met borduursel.

http://www.huisgenoot.com/wp-content/uploads/2013/11/1811-fashion-brokkie-image-2.jpgKry jou neutrale voorkoms hier by SPREE.KLEURVOL GEBLOM

http://www.huisgenoot.com/wp-content/uploads/2013/11/1811-fashion-brokkie-image-3-e1384784376250.jpg

Die ma en modeontwerper Nicole Richie lyk al te fraai in haar uitrusting. Sy het hierdie skepping uit Alberta Ferretti se Lente 2014-reeks na die tweede Annual Baby2Baby Gala gedra. Ek is mal oor die blomversierde kort toppie en hoëlyfromp.

http://www.huisgenoot.com/wp-content/uploads/2013/11/Nicole-Richie-Spree.jpgKry jou voorkoms hier by SPREE.Klik hier vir die blomversierde kort toppie by SPREE.ROMANTIES MOOI

http://www.huisgenoot.com/wp-content/uploads/2013/11/1811-fashion-brokkie-image-6.jpg

Die aktrise Blake Lively het die oog gevang in hierdie Oscar de la Renta-skepping uit hul Lente 2014-reeks. Sy lyk so vroulik en mooi in hierdie wit syrok met blompatrone. Gek na die klokvormige opwipromp!

Kry jou romantiese rok hier by SPREE.

Deur Jeani Tutt – mode-assistent Huisgenoot & YOU

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM