Jy het die onthaalsaal, die uitnodigings is gestuur en jou droomrok word gemaak. Wat kort jy nog? Skoene! Gemaklik maar mooi.
Tradisioneel verkies bruide metaal-, roomkleur of wit skoene.Maar daar is ’n nuwe tendens vir 2017: helderkleurige skoene. En die SARIE-modespan dink dis pragtig, sjiek en modern!
Wenke:
? Blokhakskoene is die gemaklikste hakskoen.
? Moenie ’n te hoë hak kies nie – niemand wil ongemaklik wees op hul troue nie!
? Glip ná die seremonie in gemakliker sandale vir die onthaal.
? ’n Hakskoen met ’n enkelband of opryg-hakskoene is gewoonlik gemakliker omdat dit stewiger aan jou voet sit.
Kyk net hoe mooi lyk dié trouskoene op Instagram:
Hier is ons gunsteling- gekleurde hakskoene wat jy nóú kan koop:
Marsala:

Rooi:

Kersiepienk:

Hakskoene, Call It Spring by Zando
Ligpienk:

Hakskoene, Cape Robbin by Superbalist
Nude:

Indigo:

Hakskoene, GLAMOROUS, by Superbalist
Vlootblou:

Hakskoene, Miss Black by Spree
Geel:

Hakskoene, Aldo by Superbalist
Koningsblou:

Hakskoene, Aldo by Superbalist
Groenblou:

















