Styl

Dié uitrusting is ’n staatmaker - altyd!

(Magdel Muller)

Het jy al ooit voor jou kas gestaan en nie ’n idee gehad wat om aan te trek nie? Ons het die beste oplossing, en jy gaan definitief stylvol, sjiek en elegant lyk!

Jy benodig net drie items, en ek glo elke vrou het dié drie in haar kas. Dis almal klassieke stukke. 

Jy benodig:

? Wit hemp/bloes

? Blou jeans

? Swart hakskoene

Hier volg 4 uitrustings:

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/4-uitrustings.jpg 4 uitrustings

Ja, dit is so maklik soos 1….2….3

Koop die items hier:

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM