Een van die grootste trourok-tredense van 2019 is rokke genspireer deur bloeisels. Blom op jou groot dag in 'n rok met 3D-blomversiering of met kant in 'n blommotief.
Bekendes soos Poppy Delevigne en Nicky Hilton het beide trourokke met blomdetails op hulle groot dag gedra.
Poppy Delevigne het 'n kortmou meermin-styl-trourok met 3D-blommversierings gedra.

Nicky Hilton het 'n polonek-trourok van kant met 'n blommotief aangehad.

Albei se trourokke was van die mees ikoniese trourokke onder bekendes en baie bruide se trourok-inspirasie.
Hier volg 'n paar van ons gunsteling-trourokke met blomdetails:

Anna Georgina by www.annageorgina.co.za / Calegra Bridal House

Ons vra onverskoning vir die drukfout in SARIE Bruid; ons het foutief na Elbeth Gillis as ontwerper van hierdie rok verwys; die ontwerper en verskaffer is as volg: Anna Georgina by www.annageorgina.co.za / Calegra Bridal House

Anna Georgina by www.annageorgina.co.za / Calegra Bridal House

Anna Georgina by www.annageorgina.co.za / Calegra Bridal House

Jeanelle L'Amour by Calegra Bridal House

Jeanell L'Amour by Calegra Bridal House

Koop nou die SARIE Bruid vir nog trourok-tendense













