Styl

Grootste trourok-trends vir 2017

Die meeste meisies en vroue het ’n prentjie in hul kop oor hoe hul trourok eendag gaan lyk. Natuurlik verander die prentjie soos modes kom en gaan en ons gunstelinge verander. Die SARIE-modespan het vir jou die top-10-trends vir trourokke hierdie jaar.

Watter een is jou gunsteling?

Met 3D-versierings Gewoonlik in die vorm van verhewe blom- of blaarpatrone.

Met ’n mantel Dra dit pleks van ’n sluier.

Tweestuk

Korset

Oopskouer/afskouer

Met ’n lae hals

Broeke – onderaan ’n rok of as deel van ’n eenstuk 

Met fraiings of vere

Kant (boheems)

Deursigtig

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM