Styl

Gucci word 90!

Van die begin het Gucci gestreef om tydlose produkte van ’n goeie gehalte aan modeliefhebbers te bied. Vandag is Gucci steeds sinoniem met weelde, glans en kwaliteit.

VINNIGE FEITE:

  • Die eerste Gucci produkte was sakke, tasse, skoene, handskoene en belde
  • Die Gucci skouersak wat Jackie Kennedy gedurende die 1960's konstant gedra het staan vandag bekend as die "Jackie O."
  • Gucci het op aanvraag van Grace Kelly spesiaal vir haar 'n serp, die Flora patroon sy-serp, ontwerp
  • Hul eerste modevertoning is in 1981 gehou
  • Gucci is in 2007 as die die mees gesogte luukse handelsmerk deur die Nielson maatskappy aangewys
Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM