Styl

Hoëbeen-stewels gróót hierdie winter

Die winter is amper hier. Binnekort trek ons weer jasse, truie, musse en serpe aan. En natuurlik stewels. As ons so na die model Gigi Hadid kyk, is hoëbeen-stewels dié stewels vir die winter. 

Maar nie een van ons wil nou ’n hele salaris op ’n paar stewels uitgee nie.

Embed from Getty Images

Gelukkig is die SARIE-modespan hier om te help. Hier's ’n paar stewels wat jou sak dalk net beter sal pas.

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/HM-R799.jpeg

H&M R799

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/R999-Zara.jpg

Zara, R999

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Zara-R999.jpg

Zara, R999

(fotografozara1)

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Zara-R9991.jpg

Zara, R999

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Zara-R1-399.jpg

Zara, R1 399

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Country-Road-R2-499.jpg

Country Road by Woolworths, R2 499

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Witchery-R2-899.jpg

Witchery by Woolworths, R2 899

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Zara-R2-999.jpg

Zara, R2 999

Koop nóú jou gunsteling-paar voordat dit uitverkoop is!

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM