Ek het besluit om na `n baie plein rok te soek ,dit is immers die meisie in die rok wat die rok maak en nie die rok wat die meisie maak nie.Omdat ek graag mooi maar plein wou lyk het ek besluit op n helder kleur wat ook my persoonlikheid sal uitstraal.My rok is gekoop met die oog op gemaklikheid tog stylvolheid en ek dink my rok het daarin geslaag.Ek het my rok gekoop by Decorlicious en toe het ek hom laat verander om `n bietjie van myself ook in die rok in te bring.Ek glo" less is more" en my rok ondersteun defenitief daardie wyse stelling.:)
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM










