My rok is geinspireer deur die see, om kind te wees en my sussie se trourok. Ek wou pret hê met my rok, en het definitief vetpret gehad met my rok se unieke en dramatiese, maar 'funky' ontwerp. Ek dink as vreugde en lag 'n rok kon wees, sou dit soos my matriekafskeidrok gelyk het! :) Dit is presies wat ek wou gehad het, en ek het soos 'n prinses daarin gevoel... :)
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM










